Episode 132: Roland van der Walt
Klipkouers

Episode 132: Roland van der Walt

2021-03-29
Om entrepreneurskap, tegnologie en bemarking byeen te bring is Roland van der Walt se kos. Hy is passievol daaroor om voortdurend nuwe oplossings te vind vir die wêreld se immer-ontwikkelende vraagstukke. Met meer as twee dekades se ervaring in bemarking en verkope, waarvan ‘n hele paar jaar oorsee, dien en bestuur Roland verskeie maatskappye op direksie-vlak, insluitende Rateweb, GoRugged en RaakRof, en, natuurlik, die moedermaatskappy Instacom, wat fokus op Push-to-Talk tegnologie.
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free