Op 6 Junie het PSG-Pretoria-Oos 'n heerlike oggend spandeer by die Atterbury Teater waar Lourensa Eckard, bekende joernalis en TV aanbieder, by ons aangesluit het vir 'n insiggewende sakegesprek oor die politieke landskap en vooruitsigte vir Suid-Afrika.