Klipkouers SON | W8E1 | Volle Onderhoud
Klipkouers

Klipkouers SON | W8E1 | Volle Onderhoud

2022-12-09
Jacques stel die vraag aan Dewald: Hoekom behoort ’n mens die digitale bemarking van jou besigheid uit te kontrakteer? Marais bespreek die veld van korporatiewe bestuur (corporate governance), oftewel ‘regeerkunde’. Met ander woorde, wie besluit wat in ’n maatskappy? Ernes verduidelik vervolgens die B van MBA in Eiendomsbelegging, naamlike ‘Berekeninge’. Luister na die episode hier: Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6 Apple Podcasts:
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free