Tavonga Siyavora & Nate Heinrich John Deere US
John Deere Africa

Tavonga Siyavora & Nate Heinrich John Deere US

2020-03-27
In Amerika dra landbou meer as $100 biljoen by tot die ekonomie. Boerdery ondergaan snelle ‘vernuwing’, veral wat slimtegnologie betref. Derhalwe was dit uiters insiggewend om met John Deere afgevaardigdes Tavonga Siyavora en Nate Heinrich, van die VSA, te kon gesels en hoor hoe hulle die ‘vernuwing’ van landbou in Afrika sien, tydens die onlangse Africa Agri Tech-konferensie in Pretoria. Tavonga en Nate, hoewel in verskillende hoedanighede, is altwee nou betrokke by Presisie Landbou...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free