W@W Kids WRAP 27 –  Jesus sorg vir ons...
W@W - Women@Work for God

W@W Kids WRAP 27 – Jesus sorg vir ons...

2020-05-07

Liewe Jesus het jou ontsaglik lief. Vir Hom is jy baie meer werd as ‘n swerm mossies of al die skatte van hierdie wêreld. Jy is van kop tot tone vir Hom belangrik. Hy weet tot hoeveel hare jy op jou kop het! Hy gee om. Hy belowe dat Hy by jou is. Hy sal vir jou sorg!

Lukas 12:6-7 (NLV): “Wat kos vyf mossies? ’n Paar sent? Tog vergeet God nie één van hulle nie. Selfs die hare op julle kop is almal getel. Moet dus nie bang wees nie; julle is vir Hom meer werd as ’n hele swerm mossies.”

Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free