Episode 134: Prof. De Wet Swanepoel
Klipkouers

Episode 134: Prof. De Wet Swanepoel

2021-05-17
De Wet Swanepoel het homself nie alleen die afgelope paar dekades onderskei as ‘n vooraanstaande kundige op die gebied van oudiologie nie, maar sy ondernemingsinstinkte het een van die wêreld se suksesvolste digitale gehoor-gesondheidsondernemings tot gevolg gehad. De Wet, ‘n Professor in oudiologie aan Tuks, is die stigter en wetenskaplike adviseur van die hearX-groep, ‘n gehoor-gesondheidsfirma wat bekostigbare toegang tot gehoorversorging bied deur die aanwending van slim digitale gesond...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free