Jongboerfinaliste Reeks: Jimmy Malan
BoerPot

Jongboerfinaliste Reeks: Jimmy Malan

2024-11-13
Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou Die Malan plaas se ryk geskiedenis van nuuskierigheid en vooruitstrewendheid het oor 110 jaar van bestaan tot heelwat sukses gelei. Van vroeg af het die stigter van die plaas, [oupa grootjie], ‘n punt daarvan gemaak om die beste plant metodes toe te pas, en met die wegspringslag het hy Duitsland toe gereis om meer te leer van die tegnologie wat hy in sy boerdery kon implementeer.  Jimmy Malan, 2023 Toyota Agri Gauteng Jongboer van di...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free