Episode 147: Dr. Abraham Brink
Klipkouers

Episode 147: Dr. Abraham Brink

2021-12-16
Hierdie is 'n fassinerende onderhoud oor oa SASOL en Suid-Afrika se chemikalieë industrie geskiedenis. Dr. Abraham Brink was vir dekades ’n toonaangewende rolspeler in die vervaardigingsbedryf. Daarvan getuig die feit dat hy in 2014 verkies was tot president van die International Institute of Synthetic Rubber Producers in Houston. Brink het in 1977 by die Karbochem-afdeling van Sentrachem aangesluit as hoof van navorsing en ontwikkeling, en meer as 30 jaar later sou hy as direkteur van Ka...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free