Vyf Ligte Episode 27 |  Voorskou na 2024 Singapore Grand Prix
Vyf Ligte

Vyf Ligte Episode 27 | Voorskou na 2024 Singapore Grand Prix

2024-09-20
In hierdie episode bespreek Eddie en Kallie die naweek se Singapoer Grand Prix. Hulle kyk na die vooruitsigte van die top 4 spanne, McLaren, Ferrari, RedBull en Mercedes, en wie die voordeel hierdie naweek sal hê. Hulle bespreek ook interessante statistieke en die jongste nuus. Geniet die episode saam met ons en LIKE, SUBSCRIBE en SHARE, en los kommentaar om deel van die Vyf Ligte Gemeenskap te wees. In this Episode Eddie and Kallie discuss the weekend's Singapore Grand Prix. They look at ...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free