Jaco Strydom gesels met Jacqueline De Lange - Moeder Teresa van die Moot
Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Jaco Strydom gesels met Jacqueline De Lange - Moeder Teresa van die Moot

2024-06-16
Reeds vroeg in haar lewe het sy kennis gemaak met die wrede kant van die lewe en ’n belangrike besluit geneem. Die storie oor haar kinderjare is tragies, om die minste te sê. Maar ironies genoeg — omdat haar verhaal nie daar eindig nie — is dit ook dié tipe storie wat jou weer in God se goedheid laat glo, en aan die wonderwerk van ’n nuwe begin en dat die lig steeds mag het oor duisternis  . . . Die lewe maak jou bitter of beter. Jacqueline het beter gekies . . . Kontak Jacqueline: jacqueline.delange43@gmail.com
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free