W@W Kids WRAP 45 – Die Skoene van die Goeie Nuus van Vrede...
W@W - Women@Work for God

W@W Kids WRAP 45 – Die Skoene van die Goeie Nuus van Vrede...

2022-03-03
Jesus is ons Vredevors en ons Vriend. Hy wil ons help om elke dag in God se volmaakte vrede te wandel. Dus, kom ons trek ons skoene van vrede aan, en wees gereed om hoop, liefde en vriendelikheid te versprei orals waar ons loop.   “Staan dan vas, met die gordel van waarheid om jou heupe vasgemaak, met die borswapen van geregtigheid in plek, en met jou voete toegerus met die gereedheid wat uit die evangelie van vrede kom.” (Efesiërs 6:14-15)   Luister na en lees die W@W Kids WRAP hier…
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free