Boots & Alles - Episode 12 - John-Hubert Meyer
Boots & Alles Podcast

Boots & Alles - Episode 12 - John-Hubert Meyer

2023-09-14
Episode 12 is live en die manne unpack die Rugbywêreldbeker wat nou volstoom aan die gang is! Voormalige Sharks-stut en goeie vriend van die Boots & Alles Podcast, Johnny Meyer, kuier by ons op die show en chat bietjie saam oor alles wat die eerste naweek in Frankryk gebeur het. Hy deel ook bietjie van sy persoonlike ervaringe tydens sy tyd in Durban en Béziers. Met die Bokke wat Sondag teen Romania speel en die groot nuus dat Malcolm Marx beseer is, gee die boys hul opinies oor die span en verwag h...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free