Ons gesels saam met ds. Danie Vermaak oor die eerste eeuse kulturelewaardes waarin Jesus geleef het en waaroor die Nuwe Tesament skryf. Hierdie waardes help ons om die leefwêreld van die mense in die Bybel te verstaan. Kom reis saam met ons deur hierdie interessante gesprekke. NG Elarduspark.
Create your
podcast in
minutes
It is Free