De Wet is 'n baie bekende Afrikaanse kinderboekskrywer van onder andere die Grilgryper-reeks. As ek jy was, is die nuutste boek uit sy pen en dit het sopas by Human en Rousseau verskyn. De Wet is ook 'n onderwyser in China en ons gesels oor sy lewe daar.
https://dewethugo.co.za/boeke/
https://www.graffitibooks.co.za/af/394352/Boeke/De-Wet-Hugo-As-ek-jy-was?