Gesondheid 6 Maart 2024
Gesondheid

Gesondheid 6 Maart 2024

2024-03-06
Met ‘n instrument wat baie presies op die regte plek in jou hart se linker ontvangkamer geplaas word, word elektriese pulse blitsig, maar akkuraat, gevuur teen ‘n elektriese lading só spesifiek vir hartspierselle dat slegs dié selle sterf en geen ander selle nie. Mari Hudson gesels met ‘n hartritme-spesialis oor die jongste tegnologie om Atriale Fibrillasie, die algemeenste hartritme-defek in mense ouer as 60 jaar, te behandel. Hy het die afgelope jaar die eerste groep pasiënte in Afrika m...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free