8 Oct
Gesondheid

8 Oct

2014-10-08
Ons almal weet dis vrek moeilik om gewig te verloor as jy te vet is. Navorsers weet nou wat in die brein en met jou hormone verkeerd loop, wat maak dat jy vet word, en waarom dit so moeilik is om gewig te verloor as jy meer as 25 kg oorgewig is. 'n Internasionale kenner verduidelik presies wat gebeur om jou te help om sake beter te verstaan, en ook waarom dit baie belangrik is dat ouers moet toesien dat hulle kinders baie aktief is en nie vet moet word nie.
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free