Skok en ontsteltenis volg na die grumoord op 'n jong seun van Klawer in die Wes-Kaap. Die Regterlike Dienskommissie word gekritiseer vir die wyse waarop hy 'n nuwe hoofregterkandidaat gekies het. Die rugbyveteraan, Corrie Pypers, spog met sy turksvyoes ná die goeie reën. 'n Groep vissermanne wat buite die hooggeregshof in Kaapstad betoog, sê hulle is nie geraadpleeg oor 'n seismiese opname wat aan die Weskus uitgevoer word nie.