Gesondheid 3 Junie 2020
Gesondheid

Gesondheid 3 Junie 2020

2020-06-03
Meer as vyf maande gelede het COVID-19 in Wuhan in China uitgebreek, en sedertdien na alle wêrelddele versprei. Weet medici nou meer as vyf maande gelede? Is daar aanvanklike waarnemings wat nou as foutief deurskemer? Is daar groter duidelikheid oor die behandeling? Hoe hanteer dokters in die voorste linie die pasiënte, en kan hulle voorspel watter pasiënte sal herstel en wie nie? Marí Hudson praat met dr. Jantjie Taljaard, 'n infeksiespesialis by die Universiteit Stellenbosch se mediese sko...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free