Skrywers en boeke 19 November 2025
Skrywers en Boeke

Skrywers en boeke 19 November 2025

2025-11-19
Phyllis Green, SARIE se boekeredakteur, gesels oor lekkerlees fiksie wat sy kan aanbeveel. Dis die ideale leesstof vir die vakansieseisoen wat voorlê. Daar is ook twee aanbevelings vir jonger lesers. Jy kan ook op hoogte kom van alles wat die afgelope paar weke in die internasionale boekewêreld gebeur het met sewe bydraes deur Johan Myburg. Hy het nuus oor die wenners van vier groot pryse (die Booker-, Jilly Cooper-, Bailie Gifford- en Ursula K. Le Guin-prys). Jy kan ook uitvind hoekom die N...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free