24 Dec
Gesondheid

24 Dec

2014-12-24
Het jy geweet 'n gewoontedrinker se brein krimp, en dat die gevaar vir breinbloeding as hulle val, algaande groter word? Het jy geweet dat binge drinking 'n spesifieke uitwerking op een van jou organe het? Waarom lyk dit of gewoontedrinkers hulle drank beter kan hanteer? Sterf iemand wat in 'n wyntenk val, weens alkoholvergiftiging of is daar 'n ander, interessante oorsaak van dood? Dít is enkele van die interessante aspekte wat bespreek word wanneer ons deur die oë van 'n forensiese patoloog n...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free