Spektrum 6 Mei 2022
Spektrum

Spektrum 6 Mei 2022

2022-05-06
Suid-Afrika groet 'n geliefde sanger - Adam Barnard is vanoggend oorlede. Suid-Afrikaners staan saam met Russe wat betoog teen die oorlog in Oekraïne. Inwoners van Zimbabwe maak gereed om Maandag die land tot stilstand te bring. Veeboere in Mpumalanga voel uitgelewer aan voortslepende veediefstal. Swart en Bruin Suid-Afrikaners wat nooit behoorlik vir hulle deelname aan die Eerste Wêreldoorlog vereer is nie, gaan erkenning ontvang.
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free