18 Nov
Gesondheid

18 Nov

2015-11-18
Dis Movember, en mans kweek snorre om bewustheid oor mansgesondheid te versterk. Dis een ding om 'n snor te kweek, maar hoeveel mans is mans genoeg om 'n uroloog te besoek vir 'n prostaatondersoek? Het jy geweet dat baie mans bo 50 jaar se prostaat self begin groei van die grootte van 'n okkerneut tot selfs so groot as 'n tennisbal? Dat die groeiende tennisbal baie strukture kan platdruk; dat dit sowat sewe tot 10 jaar duur vir prostaatkanker om te ontwikkel van die eerste foutiewe selverdeling...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free