16 Dae van Aktivisme: Thousand Women Trust bied veilige kamers vir GBV-slagoffers
Jacaranda FM Newswatch - Interviews

16 Dae van Aktivisme: Thousand Women Trust bied veilige kamers vir GBV-slagoffers

2024-12-02
Vra jy die deurslag nie-regeringsorganisasie, wat hulle droom is in die stryd teen geslagsgeweld, is dit dienslewering. Veral wat veilige ruimtes betref waar slagoffers van geweld, gehelp word en veilig kan voel. Terwyl die regering beloof dat hy werk maak hiervan, rol vroue wat geslagsgeweld deurleef het, die moue op, om hierdie ruimtes te skep. Lede van die One Thousand Women trust, wat woon in sogenaamde GBV-Hotspots, stel kamers in hulle huise beskikbaar vir slagoffers, op tye van die dag,...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free