Vrouemaand - die mooi en die nie-so-mooi
Swellendam Weekly Community Update

Vrouemaand - die mooi en die nie-so-mooi

2023-08-15
Vrouedag.  Vrouemaand.  Is jy geïnspireerd?     Al die whatsapp en facebook boodskappies, pamfletjies en postertjies weet ons almal dat vroue spesiaal is.  Ons is mooi, sag, ons gee om.  Vroue is 'sugar and spice and all things nice'. Vroue is die versorgers.  Vroue gee lewe.  Vroue gee liefde.  Dit is in ons DNA geskryf.  Die volgende generasies lê opgesluit in ons harte, ons baarmoeders, ons hande.   Maar hoe gemaak met die ANTI-vrou?  Die ANTI-versorger? Die BLIP in die DNA-komposisie...
View more
Comments (3)

More Episodes

All Episodes>>

Get this podcast on your phone, Free

Create Your Podcast In Minutes

  • Full-featured podcast site
  • Unlimited storage and bandwidth
  • Comprehensive podcast stats
  • Distribute to Apple Podcasts, Spotify, and more
  • Make money with your podcast
Get Started
It is Free