So weereens, jammer oor gisteraand se swak gehalte podcast, niks wat ons nou daaraan kan doen nie, Eskom het ons maar net soos gewoonlik in die steek gelaat!
Hier is die link na my artikel van die velsorg roetine wat ek volg. In die artikel is skakels waarop jy kan click om die produkte te koop!
Shop hier vir Aloe Gel!
Shop hier vir collagen!
P.S. Herman het sy Treasure Hunt gewen by Red Sands!!!
Create your
podcast in
minutes
It is Free