Swellendam News on the Go - what is happening in Swellendam today?
Swellendam, so op 'n drafstap - wat gebeur in ons kontrei vandag?
Met Jeugdag more, Donderdag, sal die Langeberg Bulletin alreeds vandag op die rakke wees dwarsoor die kontrei. Onthou om jou Uitgawe te koop by 'n winkel naby jou!
Lekker nuus, lekkerLees! en lekker vakansiedag more!