Swellendam - op 'n drafstap...
'Never believe that a few caring people can't change the world. For indeed, that's all who ever have." - Margaret Mead
Swellendam – reik uit hierdie week – hierdie maand en gee om vir ons mede Swellendammers.
Ons mag dalk nie die wêreld verander nie, maar wie weet, dalk tog die lewe vir ‘n paar mense in ons omgewing.
Liefde, Die Bulletinspan!
Create your
podcast in
minutes
It is Free